Hoofblad
Burger Le Roux, wenner van die 2010 Superstêrre reeks.
Jy kan nou Burger se CD aanlyn koop .
Die CD kos R100.00 per CD en dit sluit posgeld in.
Alle CDs wat direk op hierdie webtuiste gekoop word sal persoonlik deur Burger geteken word.
Jy kan per kredietkaart betaal of ‘n direkte deposito maak.
Indien jy die geld direk in betaal, onthou asb om jou bewys en posadres vir my te faks.
